top of page

TESTIMONIALS

AFRIKAANS

Ek wil net baie dankie sê vir Retah vir alles wat sy met ons gedeel het in hierdie naweek se Spirit School, my pad was verseker bedoel om met haar pad te kruis om by die wortels uit te kom van dit wat my tans nog vashou in die verlede en weghou van God se plan vir my.  Hierdie was my 2de Spirit School en ek is amper klaar gelees aan die eerste "Restoring Light"-boek, ek sien uit na die volgende sessie en die volgende boeke, hopelik het ek binnekort 'n testimony van breakthrough om te deel, vir nou is dit een dag op 'n slag.

Weereens baie dankie.

Eldine (Aanlyn Spirit School, Feb 2021)

Die Spirit School was weer absoluut amazing met BAIE revelation en sleutels om die pad vorentoe aan te vat. Dit gee ‘n mens soveel hoop vir die kondisie waarin ‘n mens jouself bevind. Ek het ook die Kingdom Couching gedoen en wat ‘n amazing belewenis was dit nie. Ek is SO bly ek het die Spirit School die naweek ook saam met dit gedoen, dit was nou net die cherry op die koek en presies wat ek nodig gehad het. Soveel goed het oopgebreek!! En die gebede neem verseker chuncks uit 😊 wow is al wat ek kan sê... Die Here is net so goed en weet op watter plek ons wat gaan nodig hê…

Adele (Aanlyn Spirit School, Junie 2021)

Copyrights © Retah McPherson 2020 All Rights Reserved


All files and information contained in this Website and Blog are copyright by Retah McPherson, and may not be duplicated, copied, modified or adapted, in any way without our written permission. Our Website and Blog may contain our service marks or trademarks as well as those of our affiliates or other companies, in the form of words, graphics, and logos. Your use of our Website, Blog or Services does not constitute any right or license for you to use our service marks or trademarks, without the prior written permission of Retah McPherson. Our Content, as found within our Website, Blog and Services, is protected under United States and foreign copyrights. The copying, redistribution, use or publication by you of any such Content, is strictly prohibited. Your use of our Website and Services does not grant you any ownership rights to our Content.

bottom of page